Code | Faculty |
---|---|
10259001 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar |
Die magistergraad word toegeken op grond van ’n verhandeling (DEK 890) oor ’n goedgekeurde onderwerp gebaseer op navorsing.
- Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasie is minstens 'n erkende honneursgraad in Dieetkunde/Mensvoeding asook registrasie as dieetkundige by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika 'n vereiste.
(TNM 800) Toegepaste navorsingsmetodologie 800 of ’n gelykwaardige module moet geslaag word.
Sien ook Algemene Regulasies.
Minstens 50% moet behaal word om die verhandeling te slaag.
Om die graad met lof te verwerf, moet minstens 75% vir die verhandeling behaal word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App