Jaarboeke

Program: MA Linguistiek

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250199 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof HJ Bosman
[email protected]
+27 (0)124203111

Toelatingsvereistes

  • 'n Toepaslike BAHons-graad met 'n gemiddelde van 65%.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis

 

 

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences