Code | Faculty |
---|---|
10258002 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Sien ook Algemene Regulasies.
Let wel:
Alle MArb-studente moet registreer vir (TNM 800) Toegepaste navorsingsmetodologie 800 en dit bevredigend bywoon. (Vrystelling word verleen indien die module, BSN 701 Biostatistiek en navorsingsmetodiek, reeds vir die BArbHons-graad geslaag is.)
Sien ook Algemene Regulasies.
Let wel: Alle MArb-studente moet registreer vir (TNM 802) Toegepaste navorsingsmetodologie 802 en dit bevredigend bywoon. (Vrystelling word verleen indien die module, BSN 701 Biostatistiek en navorsingsmetodiek, reeds vir die BArbHons-graad geslaag is.)
Die slaagpunt vir die verhandeling is minstens 50%.
Om die graad met lof te verwerf, moet minstens 75% vir die verhandeling . TNM 802 Toegepaste navorsingsmetodologie 802 en OTX 800 Arbeids-terapie 800 moet bevredigend bygewoon wees.
Module-inhoud:
*Slegs bywoningsmodule
Deelname aan besprekingsklasse, saalrondtes en klinieke.
Module-inhoud:
*Slegs bywoningsmodule
Deelname aan besprekingsklasse, saalrondtes en klinieke.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App