Code | Faculty |
---|---|
09133021 | Fakulteit Opvoedkunde |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 4 jaar | Totale krediete: 680 |
Let wel: Die volgende veranderinge is van toepassing vanaf 2016:
WTW 124 Calculus en algebra 124
(Vervang WTW 126 en WTW 128)
WTW 146 Lineêre algebra 146, en WTW 148 Calculus 148
(Beskikbaar vir BEd-studente wat slegs ‘n enkele volle jaar Wiskunde as keusemodule saam met WTW 114 of WTW 134 as eerstesemestermodule neem.)
WTW 161 Lineêre algebra 161, en WTW 168 Calculus 168
(Mag as alternatiewe tot WTW 126, WTW 146, WTW 128, en WTW 148 erken word maar is nie beskikbaar vir registrasie deur BEd-studente nie.)
Modulebeskrywing | Modulekode | ||
Fundamentele modules | |||
Akademiese inligtingbestuur | AIM 101 of AIM 111, 121 | ||
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 110, 120 of JLZ 111, 121 | ||
Noodhulp | JNH 454 | ||
Kernmodules | |||
Kommunikatiewe vaardigheid: Een van: IsiZulu, Sepedi, Setswana (‘n Vrystellings eksamen kan geskryf word) |
CCZ 100, of CCI 100, of CCW 100 | ||
Geletterdhede vir die onderwys | JLZ 300 | ||
Opvoedkunde | OPV 112, 122 OPV 212, 222 OPV 312, 322 | ||
Navorsingsprojek | JNM 461, 464 | ||
Praktiese onderwys | PRO 280 PRO 380 PRO 452, 453 | ||
Professionele studies | JPS 121 | ||
Leerondersteuning (Studente wat Natuurwetenskap of Ontwerp en Tegnologie kies as spesialisering op derdejaarsvlak hoef nie JLD 320 te neem nie) | JLD 220 JLD 320 | ||
Metodiek van E-Leer | JLT 330 | ||
Fundamentele Wiskunde konsepte (Nie ‘n vereiste as Wiskunde as keusemodule geneem word nie) | JWI 181
| ||
Metodiek van Engels eerste addisionele taal | JME 210 | ||
Basiese ekonomiese en bestuurs-weteskappe (Nie ‘n vereiste as Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie as keusemodules geneem word nie) | JLE 181 | ||
Keusemodules Kies twee keusemodules op eerste jaarsvlak, waarvan een ‘n Taal moet wees. Hierdie keusemodules moet ook totop tweedejaarsvlak geneem word, waarvan die Taal ook een van die tweedejaars keusemodules moet wees. Indien Intermediêre Wiskunde as keusemodule gekies word, moet alle modules soos gelys word geneem word, dieselfde geld vir Natuurwetenskap en Tegnologie as keusemodules. Studente wat Geskiedenis en Geografie kies as ‘n kombinasie vir keusemodules, moet alle modules soos voorgeskryf op eerste jaarsvlak kies, en dan of Geografie of Geskiedenis kies as keusemodule op tweede jaarsvlak. Modules word volgens die klasrooster gekies. GEEN ROOSTERBOTSINGS WORD TOEGELAAT NIE. | |||
IsiZulu | Vir beginners: ZUL 110, 120 ZUL 210, 220 Vir IsiZulu as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: ZUL 111, AFT 121 ZUL 211, AFT 220 | ||
Sepedi | Vir beginners: SEP 110, 120 SEP 210, 220 Vir Sepedi as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: SEP 111, AFT 121 SEP 211, AFT 220 | ||
IsiNdebele (Slegs vir huistaal sprekers van IsiNdebele of eerste of tweede addisionele taal) | NDE 110, AFT 121 NDE 210, AFT 220 | ||
Setswana | Vir beginners: STW 110, 120 STW 210, 220 Vir Setswana as huistaal of 1ste of 2de addisionele taal: STW 111, AFT 121 STW 211, AFT 220 | ||
Afrikaans | AFR 110, 120 AFR 214, 220 JAF 361 | ||
Engels | ENG 110, 120 ENG 210, 220 JEN 361 | ||
Intermediêre wiskunde | WTW 133, 143 JWI 210, 220 JWI 310, 320 | ||
JLD 320 en JLE 181 is nie verpligtend indien Natuurwetenskap en Tegnologie as keusemodule geneem word nie | |||
Natuurwetenskap en Ontwerp en Tegnologie | JWT 115, 125 JWT 230, JOT 240 JWT 315, 325 | ||
Studente kan slegs een van Kunsopvoeding of Musiekopvoeding of Menslike Bewegingstudies en Sportbestuur en Lewensoriëntering as ‘n keusemodule neem. Alle modules soos gelys moet geneem word vanaf eerste tot tweedejaarsvlak. In die geval van Musiekopvoeding kise studente tussen beginners of gevorderde musiekkennis op eerstejaarsvlak. | |||
Kunsopvoeding | JKG 100, JKU 101 JKG 200, JKU 201 | ||
Musiekopvoeding | Beginners: JMO 181, 182 of Gevorderd: JMO 101, 102 JMO 201, 202, 203, 204 | ||
Lewensoriëntering en Menslike bewegingstudies en sportbestuur (moet saam geneem word) | JLO 110, 120 JLO 210, 220 JMB 112, 113, 122, 123 JMB 212, 213, 222, 223 | ||
Studente kies of Geskiedenis of Geografie op tweedejaarsvlak, maar moet alle modules soos voorgeskryf neem op eerstejaarsvlak. | |||
Geografie en Geskiedenis | GGY 156, 166 WKD 164, ENV 101 GES 120 GGY 252, 266, 283 | ||
Geskiedenis en Geografie | GES 110, 120 GGY 156, 166 WKD 164, ENV 101 GES 210, 220 | ||
Metodieke van keusemodules: Kies twee metodieke in ooreenstemming met keusemodules geneem, een metodiek moet die Taalmetodiek wees. Die metodieke gekies op tweedejaarsvlak, moet ook op derde- en vierdejaarsvlak geneem word. | |||
Metodiek van Afrikaans | JMA 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Engels | JME 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van IsiZulu | JZL 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Sepedi | JSP 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van IsiNdebele | JND 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Setswana | JSW 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Geografie | JMG 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Geskiedenis | JMH 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Kunsopvoeding | JMK 201, 301, 451, 454 | ||
Metodiek van Musiekopvoeding | JMM 200, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Lewensoriëntering (JLO) en Liggaamlike Opvoedkunde (JMB) | JML 201, 301, 461, 464 | ||
Metodiek van Intermediêre Wiskunde/ Wiskunde | JMW 203, 300, 451, 454 | ||
Metodiek van Natuurwetenskap en Tegnologie | JMN 204, 304, 451, 454 |
Klasbywoning
Die onderwysersopleidingsprogramme van die Fakulteit Opvoedkunde is deur die Departement van Onderwys goedgekeur en geakkrediteer. Omdat die Fakulteit 'n hoë premie op die ontwikkeling van vaardighede en bekwaamhede plaas, is klasbywoning verpligtend vir onderwysstudente vir die volle duur van die opleidingsperiode soos deur SAQA (Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid) gespesifiseer.
Programaanbieding
Die NGSO bestaan uit 'n universiteitsgebaseerde leerkomponent (UBL) en 'n skoolgebaseerde leerkomponent (SBL). Die UBL-komponent word in die vorm van leerwinkels aangebied waartydens die studente 'n praktykteorie van en vir onderwys konstrueer. Vir die doel van die SBL-komponent word studente in twee vennootskapskole met verskillende samestellings vir 6 weke elk (12 weke in totaal) geplaas, waartydens hulle in die onderwyspraktyk betrokke raak terwyl hulle deur gekwalifiseerde mentoronderwysers en universiteitsmentordosente ondersteun en geassesseer word.
Spesiale eksamens
Ten einde die graad met lof te verwerf moet 'n student 'n algehele geweegde gemiddeld (GPA) van 75 % of hoër behaal in die BEd-program, met die voorwaarde dat die graad in die voorgeskrewe tydperk van 4 jaar voltooi word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App