Modulekode | EKN 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Ekonomiese analises Die identifikasie, insameling en interpretering van ekonomiese data; die nasionale rekeninge (inkome- en produksierekeninge, die nasionale finansiële rekening, die betalingsbalans en inset-uitsettabelle); ekonomiese groei; inflasie; werkskepping; werkloosheid, lone, produktiwiteit en inkomeverdeling; besigheidsiklusse; finansiële aanwysers; sosiale aanwysers; internasionale vergelykings; regressie-analise van verwantskappe tussen ekonomiese tydreekse; langtermyn toekomsstudies en scenarios; algehele beoordeling van die Suid-Afrikaanse ekonomie vanaf 1994. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Agribesigheidsbestuur BCom Beleggingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonometrie BCom Ekonomie BCom Regte BCom Statistiek BPolSci Internasionale Studies BPolSci Politieke Studies BSocSci Opsie: Filosofie, Politiek en Ekonomie BStads- en Streekbeplanning Stads- en Streekbeplanning BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | EKN 310 GS |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App