Code | Faculty |
---|---|
01250162 | Faculty of Humanities |
Credits | Duration |
---|---|
Duration of study: 2 years |
Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
Die gedoseerde MA in Afrikaanse taalkunde en letterkunde is daarop gerig om die student van gespesialiseerde vakkennis te voorsien in ’n aantal geselekteerde vakgebiede. In die navorsingskomponent wat 50% van die finale graad uitmaak, sal die student begelei word in die formulering van ’n navorsingsvoorstel en die daaropvolgende skryf van die miniverhandeling.
'n BAHons-graad in Afrikaans (of gelykwaardige tersiêre kwalifikasie met ten minste 94 krediete in Afrikaans waarvan ten minste 30 krediete op derdejaarsvlak moet wees en met goedkeuring van die Senaat).
Navorsing
AFR 895 Miniverhandeling
Kernmodules
Kies modules ter waarde van minstens 100 krediete uit die volgende twee groepe.
Groep 1: Letterkunde
Kies ten minste een module uit hierdie groep:
AFR 851 Afrikaanse drama
AFR 854 Afrikaanse poësie
AFR 855 Afrikaanse prosa
AFR 875 Onderrig van die Afrikaanse letterkunde
Groep 2: Taalkunde
Kies ten minste een module uit hierdie groep:
AFR 856 Afrikaanse taalkunde (1)
AFR 860 Afrikaanse taalkunde (2)
AFR 861 Afrikaanse taalkunde (3)
AFR 862 Afrikaanse taalkunde (4)
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App