Modulekode | YCS 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word die onderliggende teoretiese dimensies en praktiese beginsels van wetenskaplike sportafrigting geïdentifiseer, gedefinieer en bespreek. Hierdie kennis vorm die basis vir opeenvolgende kennis, vaardigheid en toepassing in sportafrigtingskontekste. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App