Code | Faculty |
---|---|
10247011 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar |
Studente wat nie op voorgraadse vlak (d.i. vanaf die tweede studiejaar) in Stralingsterapie gespesialiseer het nie, registreer volgens hierdie leergang.
(i) Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, is die BRad-graad of gelykwaardige kwalifikasie in die betrokke spesialiseringsrigting, asook registrasie as Radiograaf by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika 'n vereiste.
Alle studente moet registreer vir NVB 700 Navorsingsbeginsels.
Sien ook die Algemene Regulasies.
Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat 'n gesamentlike gemiddelde van minstens 75% in al die modules vir die graad behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App