Modulekode | GMB 254 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Fungi, parasitologie en virologie. Fungus-, virale en parasietinfestasies en -infeksies wat algemeen voorkom, en die organismes wat dit veroorsaak. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FLG 211 GS, FLG 212 GS |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geneeskundige Mikrobiologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App