Modulekode | WTW 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Eienskappe van reële getalle. Analise van rye en reekse reële getalle. Magreekse en konvergensiestellings. Die Bolzano-Weierstrass-stelling. Die tussenwaardestelling Analise van reëelwaardige funksies op 'n interval. Die Riemann-integraal: Bestaan en eienskappe van die integraal |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BCom Statistiek
BA Musiek Musiek BSc (Rekenaarwetenskap) Rekenaarwetenskap BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Chemie BSc Fisika BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Geologie BSc Meteorologie BSc Omgewings- en Ingenieursgeologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | WTW 114 en WTW 124 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wiskunde en Toegepaste Wisk |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App