Modulekode | JLP 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Lewensvaardighede is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit het te make met die sosiale, intellektuele, emosionele en fisiese groei van leerders, en hoe hierdie dimensies geïntegreer word. Die module Lewensvaardighede fokus op die persoonlike en sosiale ontwikkeling van die kind. Sosiale studies as komponent word ook aangespreek en fokus op die kind as burger asook die verhouding tussen die kind en sy omgewing. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App