Modulekode | JMA 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | 'n Deeglike inleidende oorsig oor die beginsels en praktyk van Afrikaansonderrig. Generiese leerinhoude ten opsigte van taalverwerwing word verbesonder deur die praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente. Studente behoort aan die einde van die module tersaaklike tekste te kan gebruik om voorbeeldlesse uit te werk. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App