Modulekode | JMD 455 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende onderrigmetodes en onderrigvaardighede vir Besigheidstudies. Tematiese beplanning. Keuring en gebruik van verskeie bronne in Besigheidstudies onderrig. Assesseringspraktyke, kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur. Onderrigfilosofie en reflektiewe praktyke in die onderrig van Besigheidstudies.
|
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App