Modulekode | JMK 201 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module verskaf 'n oorsig van die leerinhoud vir visuele kuns met spesifieke fokus op praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV). Klem word geplaas op die bereiking van die voorgeskrewe uitkomste en kennis van die ontwikkelingsfases van kinders se kuns in die verskillende fases. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App