Modulekode | JML 201 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Studente word begelei om vaardighede, kennis en ingesteldhede te ontwikkel met spesifieke verwysing na die Nasionale Kurrikulum en beleidsverklaring (KABV), met Liggaamlike Opvoeding as tema van Lewensoriëntering. Die studente onderwyser word toegerus met kennis en vaardighede om Liggaamlike Opvoedings aktiwiteite te bestuur, ontwikkel en organsieer soos voorgeskryf vir die spesifieke fases. Die studente onderwysr word ook opgelei in die KABV dokument vir Lewensoriëntering, en leer hoe om lesse te beplan gebasseer op die dokument. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App