Code | Faculty |
---|---|
07260243 | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof BA Lubbe [email protected] | +27 (0)124202323 |
Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Alle nagraadse programme word nie elke jaar aangebied nie. Kontak asseblief die betrokke fakulteit oor die aanbieding van hierdie program.
(i) Behoudens die bepalings van Algemene Regulasies G.45 G.1.3 en G.62 word ’n kandidaat slegs toegelaat tot doktorale studie indien hy of sy in besit is van ’n toepaslike magistergraad. Die betrokke departements-hoof/direkteur kan addisionele toelatingsvereistes stel.
(ii) Ten opsigte van DCom:
(aa) Voldoende kennis van die Ekonomiese Finansiële en Bestuurs-wetenskappe asook Statistiek soos deur die betrokke departementshoof in oorleg met die Dekaan bepaal.
(bb) Graad 12-Wiskunde of ’n ander kwalifikasie in Wiskunde Statistiek of Wiskundige statistiek wat volgens die oordeel van die departementshoof/direkteur voldoende is word vereis.
(iii) Spesifieke departemente het verskillende toelatingsvereistes wat in die Nagraadse brosjure van die Fakulteit gepubliseer word.
(iv) Die aantal studente sal bepaal word volgens die Universiteit se groeibeleid
(v) Die Dekaan behou die reg voor om verdienstelike kandidate te plaas om die diversiteitsprofiel van die studente aan te pas.
(i) Proefskrif:
Elke kandidaat vir die DCom- of DAdmin-graad moet ’n proefskrif voorlê wat handel oor ’n onderwerp wat deur die Nagraadse Komitee op aanbeveling van die departementshoof/direkteur goedgekeur is.
(ii) Eksamen:
(aa) ’n Mondelinge eksamen moet oor die proefskrif afgelê word; en
(bb) Ten opsigte van DCom:
Capita selecta uit die Ekonomiese Finansiële en Bestuurswetenskappe asook Statistiek.
Indien ’n kandidaat op ’n ander wyse voldoende kennis van hierdie grondmodules bekom het kan hy of sy op aanbeveling van die departmentshoof/direkteur deur die Dekaan van die eksamens in die voorgeskrewe capita selecta vrygestel word.
(cc) Die slaag van die module EBW 801 (of enige ander module in Navorsingsmetodologie soos deur die betrokke departement vereis) is verpligtend vir alle programme met dien verstande dat die Dekaan in uitsonderlike gevalle en op aanbeveling van die betrokke departmentshoof kan goedkeur dat daar van hierdie bepaling afgesien kan word.
If a candidate fails any of the exemption assessments, the head of the department reserves the right to specify additional modules until he/she has met the specified requirements.
The Dean has the right of authorisation regarding matters not provided for in the General Regulations or in the Faculty Regulations.
A candidate must also pass a compulsory module in Research methodology if it has not been completed on master’s level. However, the Dean may, in exceptional cases and with recommendation of the head of department concerned, waive this prerequisite.
The extent of doctoral study (See General Regulations G.42 – G.53)
Thesis: A candidate for the DCom, DAdmin or PhD degree must submit a thesis on a topic that has been recommended by the head of department or the director of the school and approved by the Postgraduate Committee.
Examination of the thesis
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
The following broad themes are covered:
• An overview of the research process to be followed and
the outcomes required of postgraduate students;
• Foundational skills for postgraduate students;
• What is research?;
• What is a theory and how can I ensure that my study makes a
clear theoretical contribution?;
• An overview of the structure of a research proposal;
• Identifying and evaluating possible research topics;
• Delineating the scope of a study;
• Writing a literature review;
• Choosing an appropriate inquiry strategy (research approach) for a
study;
• Writing the research design and methods section of a research
proposal.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App