Code | Faculty |
---|---|
01250108 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof JF Thom [email protected] | +27 (0)124203111 |
Fokusareas:
Studente se aansoeke, wat ’n navorsingsvoorstel insluit, moet deur die Departement Visuele Kunste se Navorsingskomitee goedgekeur word.
Module-inhoud:
‘n Solo uitstalling van kreatiewe werk wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n verhandeling van beperkte omvang wat as a konteksdokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die kreatiewe werk en die verhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees.
Module-inhoud:
‘n Gekureerde uitstalling wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n verhandeling van beperkte omvang wat as a konteks-dokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die gekureerde uitstalling en die verhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees.
Module-inhoud:
’n Verhandeling oor ’n goedgekeurde onderwerp onder toesig van ’n studieleier.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App