Code | Faculty |
---|---|
01250189 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof AB Hofmeyr [email protected] | +27 (0)124202702 |
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Module-inhoud:
Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Gespesialiseerde kennis van die filosofie as dissipline, die ontleding, sintetisering en evaluering van ondersoekmateriaal en konsepte, en die ontwikkeling van gepaste antwoorde op vraagstukke van teoretiese en praktiese aard. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige aanspreeklikheid vir afhandeling en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toelating tot doktorale en verdere navorsing/opleiding, en tot navorsinggebaseerde beroepe.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App