Jaarboeke

Program: MA Bybel- en Godsdienskunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250192 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 240

Toelatingsvereistes

  • ’n Honneursgraad in Bybelkunde/Bybel- en Godsdienskunde; of
  • ’n Erkende vierjarige baccalaureusgraad soos deur die departementshoof goedgekeur. Onderwys- en ander ondervinding in die relevante studieveld sal in aanmerking geneem word.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om addisionele werk/modules te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik

 

Addisionele vereistes

Daar kan van voornemende studente verwag word om addisionele werk/modules te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende verhandeling (100 tot 150 bladsye) word oor goedgekeurde navorsingsprojek gedoen. Gespesialiseerde kennis rondom Bybel- en godsdienskunde word verwag. Die volgende aspekte is belangrik: die analise, verwerking en evaluering van abstrakte kennis en konsepte; die selfstandige bevindinge en besluitneming om kontekstuele probleme op te los. Die beplanning, gebruik van bronne asook integrasie van kennis word verlang. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Toelating tot doktorale en verder navorsingsonderrig word verleen. Navorsingsgebaseerde beroepe in die onderwys en samelewing in die algemeen is die vernaamste uitkomsgroepe.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences