Jaarboeke

Program: MMus Komposisie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01252012 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof AF Johnson
[email protected]
+27 (0)124202316

Toelatingsvereistes

Ten minste een van die volgende:

  • 'n Vierjarige BMus-graad met ? gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.
  • ? Gelykstaande kwalifikasie met ? gemiddelde van minstens 70% van ander tersiêre instelling – met goedkeuring van die Senaat.
  • BMusHons word in sommige gevalle verlang (in oorleg met die departementshoof).
  • Meestersdiploma (gebaseer op komposisie en 'n verhandeling).

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Dissertation and portfolio of original compositions in a contemporary, jazz, popular or indigenous style. Single movement work for orchestra (with/without soloists); Song cycle (with accompaniment); Multi-movement chamber work. Minimum duration of portfolio: 40 minutes.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences