Modulekode | BYB 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende en gevorderde navorsingsverslag (proefskrif) rondom goedgekeurde projek moet uitgevoer word. Hierdie is toegespitste, gespesialiseerde en gevorderde navorsingsprojek wat interdissiplinêr rondom die Bybel en teologiese dissiplines gedoen word. Navorsingsbeplanning, die gebruik van bronne, en die bestuur van die projek is belangrik. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe is van die vernaamste doelstellings van hierdie kwalifikasie. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Bybel- en Godsdienskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App