Modulekode | BER 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Arbeidsreg; aspekte van sekerheidstelling; insolvensiereg; ondernemingsreg; maatskappyereg; reg insake beslote korporasies en vennootskapsreg. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Agribesigheidsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Rekreasie- en Sportbestuur BCom Voorsieningskettingbestuur BConSc Kledingkleinhandelbestuur BConSc Voedselkleinhandelbestuur BSc Geoinformatika |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Eksamentoelating vir BER 210 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App