Code | Faculty |
---|---|
10257002 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Behoudens die bepalings van Algemene Regulasie G.62 word minstens 'n baccalaureus honoresgraad in Radiografie vereis asook registrasie as 'n radiograaf by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika.
(TNM 802) Toegepaste navorsingsmetodologie 802 of 'n gelykwaardige module moet bevredigend bygewoon word.
'n Minimum van 75% moet in die verhandeling behaal word, om die graad met lof te verwerf.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App