Code | Faculty |
---|---|
10259003 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Die magistergraad word toegeken op grond van ’n verhandeling (DEK 890) oor ’n goedgekeurde onderwerp gebaseer op navorsing.
(TNM 802) Toegepaste navorsingsmetodologie 802 of ’n gelykwaardige module moet bevredigend bygewoon word.
Sien ook Algemene Regulasies.
Minstens 50% moet behaal word om die verhandeling te slaag.
Om die graad met lof te verwerf, moet minstens 75% vir die verhandeling behaal word.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App