Code | Faculty |
---|---|
10220009 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Let wel: Aangesien die program elke tweede jaar aangebied word, moet die aanvang van studie in oorleg met die departementshoof uitgeklaar word.
Die eksamens in die voorvereiste vakke word afgeneem in die volgorde soos deur die departementshoof bepaal na gelang van die hoofvak wat ’n student volg.
Die diploma word met lof uitgereik aan ’n student wat ’n gemiddelde van minstens 75% in al die vakke behaal het.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Klem sal val op rolspel en groepe vir die aanleer van werksverkrygingsgedrag.
Module-inhoud:
Finansiële state; begroting; besluitneming; kostegedrag; kostevolumeverhouding; kostetoewysing; vervaardigingskoste; taakkoste; kosteproses; aktiwiteitskoste; oorhoofse koste; besigheidsbeplanning.
Module-inhoud:
Gevordere studie van metodestudie en werksmeting, insluitend meesterskap in MODAPTS.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App