Modulekode | BOT 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Basiese struktuur en funksie van plante; inleidende planttaksonomie en plantsistematiek; beginsels van plantmolekulêre biologie en biotegnologie; aanpassings van plante by stres; medisinale verbindings van plante, basiese beginsels van plantekologie en die toepassing daarvan by natuurlikehulpbronbestuur. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BSc Inligting- en Kennisstelsels
BSc Rekenaarwetenskap BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mensfisiologie BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Omgewingswetenskappe BSc Plantkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BSc Voedselwetenskap BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BScAgric Plantpatologie BScAgric Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Vee- en Weidingkunde BScAgric Veekunde BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | MLB 111 GS |
Kontaktyd | Prakties tweeweekliks, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App