Code | Faculty |
---|---|
06220030 | Fakulteit Teologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Die NGDipl (Teologie) program bied toegang tot nagraadse teologiese studie aan kandidate wat
reeds oor ’n driejarige, nie-teologiese tersiêre kwalifikasie gelykstaande aan ’n baccalaureus beskik.
Dit bied die geleentheid om opgelei te word in die toepassing van Teologie met die oog op sekere
bedieningsterreine, die beroeps- of gemeenskapslewe. Die NGDipl (Teologie) program verleen
toegang tot verdere nagraadse studie in teologie.
Een van die volgende leergangkeuses moet gekies word
Die vakgroepe, vakke en modules is soos volg:
Bybelwetenskaplike Groep
Ou-Testamentiese Wetenskap
OTW 771: Inleiding in die Ou-Testamentiese wetenskap I
OTW 772: Inleiding in die Ou-Testamentiese wetenskap II
Nuwe-Testamentiese Wetenskap
NTW 771: Inleiding in Nuwe-Testamentiese wetenskap I
NTW 772: Inleiding in Nuwe-Testamentiese wetenskap II
Histories-Sistematiese Groep
Dogmatiek en Christelike Etiek
DCE 771: Inleiding in die dogmatiek en Christelike etiek I
DCE 772: Inleiding in die dogmatiek en Christelike etiek II
Kerkgeskiedenis en Kerkreg
KGS 771: Inleiding in die kerkgeskiedenis en kerkreg I
KGS 772: Inleiding in die kerkgeskiedenis en kerkreg II
Toegepaste Teologiegroep
Godsdiens- en Sendingwetenskap
GSW 771: Inleiding in godsdiens- en sendingwetenskap I
GSW 772: Inleiding in godsdiens- en sendingwetenskap II
Praktiese Teologie
PRT 771: Inleiding in die praktiese teologie I
PRT 772: Inleiding in die praktiese teologie II
(Elke module tel 15 krediete)
TEO 767 Navorsingsverslag [30 krediete]
Elke module word met ’n eksamen afgesluit.
Die Diploma in Teologie word met lof toegeken aan ’n student wat ten minste ? geweegde gemiddelde
(GPA) van 75% in al ses verkose modules, asook in die navorsingsverslag, behaal het.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Inleiding in praktiese teologie (2). Inleiding in en oorsig van die vakgebied (vervolg).
Module-inhoud:
Godsdiens- en sendingwetenskap (1). Inleiding in en oorsig van die vakgebiede.
Module-inhoud:
Dogmatiek en Christelike etiek (1). Inleiding in en oorsig van die vakgebied(vervolg).
Module-inhoud:
*Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.
Introduction to and overview of the discipline (continued).
Module-inhoud:
Godsdiens- en sendingwetenskap (2). Inleiding in en oorsig van die vakgebiede (vervolg).
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App