Jaarboeke

Program: PhD Uitgewerswese

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
12264007 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof EH le Roux
[email protected]
+27 (0)124202426

Toelatingsvereistes

  • MIS (Biblioteekkunde)
  • MIS (Inligtingkunde)
  • MIS (Multimedia)
  • MIS (Uitgewerswese)
  • MIS (Ontwikkelingskommunikasie)
  • of 'n gelykwaardige magistergraad

Addisionele vereistes

Verwys na G Regulasies G.42 tot G.54.

Kernmodules

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences