Modulekode | FRK 111 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Die aard en funksie van rekeningkunde; die ontwikkeling van rekeningkunde; finansiële toestand; finansiële prestasie; die boekstawingsproses; verwerking van rekeningkundige data; elementêre inkomstestaat en balansstaat; dokumentevloei; rekeningkundige stelsels; inleiding tot interne beheer en interne beheermaatreëls; bankrekonsiliasies; kontrolerekeninge; aansuiwerings; opstel van finale state van 'n eenmansaak; die rekeningkundige raamwerk. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
BCom Agribesigheidsbestuur
BCom Beleggingsbestuur BCom Bemarkingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Ekonometrie BCom Ekonomie BCom Entrepreneurskap BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Menslikehulpbronbestuur BCom Ondernemingsbestuur BCom Regte BCom Statistiek BCom Voorsieningskettingbestuur BConSc Gasvryheidsbestuur BConSc Kledingkleinhandelbestuur BConSc Voedselkleinhandelbestuur BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys LLB Regsgeleerdheid |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Regsgeleerdheid Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Rekeningkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App