Code | Faculty |
---|---|
01253026 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Mrs I Kriel [email protected] | +27 (0)124202596 |
Prof I Pikirayi [email protected] | +27 (0)124204661 |
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van akademiese taalvaardigheid word vereis.
• Onder spesiale omstandighede kan studente met ’n punt tussen 60% en 65% oorweeg word vir toelating. Aansoeke moet gerig word aan die programbestuurder(s).
Module-inhoud:
Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Spesialiskennis van antropologie as dissipline, die ontleding, omvorming en evaluering van abstrakte data en begrippe en die daarstelling van paslike response vir die oplossing van kontekstuele abstrakte probleme. Beplanning, bronbenutting en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige toerekenbaarheid vir die bereiking en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toetrede tot doktorale en verdere navorsingsopleiding en navorsinggebaseerde beroepe.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App