Module code | AFR 767 |
Qualification | Postgraduate |
Faculty | Faculty of Humanities |
Module content | Taal-, teks- en manuskripversorging in Afrikaans, met spesifieke aandag aan korrekte taal- en leestekengebruik; teksstruktuur en argumentasie; beoordeling van feitelike korrektheid en gepastheid van inligting en taalregister; skryf vir verskillende teikengroepe; bibliografiese versorging; redaksionele vaardighede (gebruik van stylblad, toepas van weergawebestuur, skakeling met skrywers); bepaling van status van bronne; proefleeswerk; vertaling; beoordeling van teksekwivalensie. |
Module credits | 20.00 |
Programmes | |
Prerequisites | No prerequisites. |
Contact time | 1 lecture per week |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | African Languages |
Period of presentation | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App