Code | Faculty |
---|---|
10251113 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies is minstens ’n Baccalaureusgraad in Verpleegkunde ’n vereiste asook volgens die diskresie van die departementshoof ’n toepaslike ná-basiese kwalifikasie. Die magistergraad kan slegs toegeken word in die studierigting waarin die voorafgaande graad of gelykwaardige kwalifikasie verwerf is.
Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die verhandeling behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App