Jaarboeke

Generiese prosedurevaardighede 370


 
Modulekode GPS 370
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Prosedures: Velhegting, skrop en aantrek vir teater. Fisiese ondersoeke: kardiovaskulêre ondersoek, respiratoriese ondersoek.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Skool vir Tandheelkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences