Modulekode | GBL 420 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Nasionale beleid in hoër onderwys en gemeenskapdienslewering; burgerskap; kenmerke van effektiewe gemeenskapdiensprogram; fundamentele kenmerke van gemeenskapdiensvennootskappe; ontwikkeling van ‘n kampusgemeenskapsteorie en praktyk; ontwikkeling van infrastruktuur vir gemeenskapdiens en gemeenskapsbetrokkenheid; vennootskappe tussen diensleweringorganisasies en hoëronderwysinstellings; beginsels en profiele van vennootskappe met gemeenskaporganisasies; vennootskappe vir aksienavorsing; betrokkenheid van korporatiewe vennote; gemeenskapdiensprojek. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App