Modulekode | SOC 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deel 1: Die sosiologie van werk: globalisasie Deel 2: Gender, die gesin en huishoudings Hierdie afdeling fokus op kwessies en teorieë wat betrekking het op ons begrip van huishoudings, gesinne en gender. Dit spreek aangeleenthde soos die dinamiek van gesinstrukture, armoede, die oorlewingstrategieë van arm huishoudings, gendergebaseerde geweld en die maniere waarop die voorafgaande die gesinslewe en -vorme, sowel as kinders en jeugdiges in die besonder, beïnvloed. Klem word daarop geplaas om hierdie kwessies binne ’n Suider-Afrikaanse konteks te ondersoek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Regte BA Sport- en Vryestydstudies Sport- en Rekreasiebestuur BA Sport- en Vryetydstudies Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Tale BPolSci Internasionale Studies BPolSci Politieke Studies BSocSci Bedryfsosiologie en Arbeidstudies BSW Maatskaplike Werk BTRP Stads- en Streekbeplanning |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | SOC 110(GS), SOC 120(GS) |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App