Modulekode | SPN 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module gee ’n verdere oorsig van Spaanse grammatika om sodoende taalvaardigheid te bevorder en lê klem op die interaktiewe komponent van die taal naamlik geskrewe en gesproke interaksie. Dit bied ook inleiding tot die Spaanse literatuur. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir 'n vlak B2.2 van die “Common European Framework of Reference for Languages”. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SPN 311 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App