Modulekode | INF 214 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Databasisontwerp: die relasiemodel; gestruktureerde navraagtaal (SQL); entiteitsverwantskap modellering; normalisering; databasis ontwikkelingslewensiklus. Praktiese inleiding tot databasisontwerp. Databasisse: gevorderde entiteitsverwantskapmodellering en -normalisering; objek-geöriënteerde databasisse; databasis-ontwikkelingslewensiklus; gevorderde praktiese databasisontwerp. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme |
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe
BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Statistiek BIS Inligtingkunde BIT Inligtingtegnologie BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Geografie BSc Geoinformatika BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | AIM 101 of AIM 111 en AIM 121 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Informatika |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App