Posted on February 10, 2015
Prof. Willie Burger gesels oor die lewe van André P. Brink en sy nalatenskap op Dagbreek (KykNet)
Posted on February 28, 2013
'n Groep Poolse studente van die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznan het die Departement Afrikaans in Februarie besoek.
Posted on October 25, 2012
Die Departement Afrikaans van die Universiteit van Pretoria is versoek om die volgende kongres van die ALV in 2014 aan te bied.
Posted on October 18, 2012
Die bekende Afrikaanse skrywer, Elsa Joubert, het op 19 Oktober haar negentigste verjaardag gevier.
Posted on September 17, 2012
Seminaar van Prof. Henning Pieterse
Posted on March 02, 2012
Die herfsuitgawe van Tydskrif vir Letterkunde, wat gehuisves word in die Departement Afrikaans van die Universiteit van Pretoria, het pas verskyn.
Posted on February 22, 2012
Nanna Haug Hilton, mede-professor in Sosiolinguistiek, Departement Friesiese taal en kultuur, Universiteit van Groningen, besoek die Departement Afrikaans, UP, eerskomende Maandag, 27 Februarie.
Posted on February 21, 2012
Twee lede van UP se Departement Afrikaans het bygedra tot die onlangs gepubliseerde en langverwagte Cambridge History of South African Literature (redakteurs: David Attwell en Derek Attridge van die Universiteit van York, Verenigde Koninkryk).
Posted on February 20, 2012
U word vriendelik uitgenooi na die Departement Afrikaans by UP se eerste seminaar van 2012 wat Donderdag, 23 Februarie om 8:30 in GW 15-31 sal plaasvind.
Posted on February 17, 2012
Modernisme in die Afrikaanse en Nederlandse literatuur; Kognitiewe Taalkunde
Posted on February 16, 2012
Beginnerskursusse van 10 weke lank word aangebied vir mense wat basiese vaardighede in Afrikaans wil aanleer.
Posted on February 15, 2012
Posted on September 09, 2011
Op Donderdag, 8 September 2011 was Antjie Krog die spreker by 'n interdissiplin
Posted on September 05, 2011
Aansoekvorms nou beskikbaar
Posted on July 29, 2011
Posted on July 28, 2011
Die Departement Afrikaans van UP is by die sewende kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) by die Universiteit van Wes-Kaapland, Bellville deur vier dosente en studente verteenwoordig.
Posted on July 28, 2011
Die vyfde Winterskool van die Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns is aangebied van 27 Junie-1 Julie op die hoofkampus van UP.
Posted on July 27, 2011
Dr Nerina Bosman het saam met 'n kollega van NMMU, prof. Ann
Posted on June 09, 2011
Prof. Andries Visagie van die Departement Afrikaans (UP) bied op Vrydag, 24 Junie om 10:30 in GW 15-31 'n referaat aan met die titel "Walter van den Broeck se utopiese uitdaging aan die globale kapitalisme in Terug naar Walden". Die aanbieding sal in Afr
Posted on March 02, 2011
Inskrywings vir die BSV se Nasionale Skryfwedstryd sluit 6 Mei 2011.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App