Posted on November 16, 2018
Prof Jakes Gerwel is tydens 'n huldigingsviering op 10 November deur die Universiteit van Wes-Kaap gedenk. Prof Hein Willemse van die Afrikaans Departement, UP, het 'n belangrike bydrae tot die paneelbespreking gelewer.
Posted on July 25, 2018
Waar pas Afrikaans in vandag se wêreld in? Dis die vraag wat Heindrich van KLOP! kykNET tydens sy gesprek met Hein Willemse gevra het.
Posted on July 24, 2018
Die jaarlikse Nederlandse Winterskool (georganiseer deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek met befondsing deur die Nederlandse Taalunie) is vir alle studente wat dit bywoon ‘n hoogtepunt. Drie UP-studente het hier geskitter: Marno Swart, Lielie Viljoen en Hardus Engelbrecht.
Posted on May 31, 2018
Philip Roth (1933-2018) In memoriam deur Willie Burger
Posted on May 30, 2018
Willie Burger bespreek Tom Wolfe en Philip Roth asook Die Dao op GROOT fm.
Posted on February 12, 2018
Nuwe leerstoel in Gent toonbeeld van internasionalisering deur Nederlands én Afrikaans, sê Hein Willemse
Posted on November 13, 2017
Posted on October 12, 2017
Willie Burger was die spreker by die DJ Opperman-gedenklesing, aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands (US), op 5 Oktober 2017. Die lesing se onderwerp was "Opperman en die Afrikaanse literatuurkritiek".
Posted on July 11, 2017
Willie Burger het by die geleentheid 'n onderhoud met die skrywer gevoer.
Posted on June 27, 2017
Su-Mia Hoffman se kinderstoriereeks word uitgesaai op RSG.
Posted on May 04, 2017
Soos elke enkele werk in sy omvanryke oeuvre, roep die dood van Karel Schoeman vroeer vandeesweek ons tot nadenke oor die dood en die lewe.
Posted on August 29, 2016
Bibi Slippers se onderhoud met Willie Burger
Posted on August 12, 2016
Die Departement Afrikaans, in samewerking met die Departement Biblioteekdienste, nooi u vriendelik uit na hierdie huldeblyk aan die aktivis, digter en akademikus, Adam Small.
Posted on August 12, 2016
Hein Willemse oor Adam Small, Nathan Trantraal, velkleur en dekonstruksie
Posted on June 28, 2016
"Die groot goed wat Adam Small ons geleer het" 'n Huldeblyk deur prof. Hein Willemse van die Departement Afrikaans by UP.
Posted on June 27, 2016
Posted on May 17, 2016
Netwerk 24: Prof Willemse skryf oor die beskerming van diversiteit.
Posted on May 17, 2016
Netwerk 24: Prof Hein Willemse skryf oor die beskerming van diversiteit
Posted on April 26, 2016
Posted on February 22, 2016
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App